Gottfried Wilhelm Leibniz

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Gottfried Wilhelm Freiherr von Leibniz
Christoph Bernhard Francke - Bildnis des Philosophen Leibniz (ca. 1695).jpg
Gebore
Gottfried Wilhelm Leibniz

1 Julie 1646
Sterf14 November 1716 (op 70)
Hannover, Keurvorstedom Hannover, Heilige Romeinse Ryk
NasionaliteitBanner of the Holy Roman Emperor with haloes (1400-1806).svg Heilige Romeinse Ryk
Handtekening
Leibnitz signature.svg
Gottfried-Wilhelm-Leibniz-gedenkteken in Leipzig

Gottfried Wilhelm Freiherr von Leibniz (* 1 Julie 1646 in Leipzig, geb. Gottfried Wilhelm Leibniz; † 14 November 1716 in Hannover) was 'n Duitse filosoof en wetenskaplike, wiskundige, diplomaat, fisikus, geskiedkundige, bibliotekaris en doktor van sekulêre en kerklike reg. Hy word beskou as die universele denker van sy tyd en was een van die belangrikste filosowe van die laat 17de en vroeë 18de eeu.

Lewe[wysig | wysig bron]

Leibniz is op 1 Julie 1646 in Leipzig gebore. Sy ouers, veral sy pa, 'n regsgeleerde, Friedrich Leibniz, oorspronklik van Altenberg/Erzgeb, wek al vroeg sy belangstelling in regs- en filosofiese probleme. Sy pa was 'n juris en professor in Moraliteitsfilosofie (Etiek) en sy ma die dogter van 'n regsgeleerde.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]