Verskil tussen weergawes van "Mars (mitologie)"

Jump to navigation Jump to search
401 grepe bygevoeg ,  3 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
In een van mites oor hom verkrag hy 'n Vestaalse Maagd Rhea Silvia terwyl sy slaap. Sy het gedroom dat 'n haarpen op die grond geval het en dat twee boompies daar begin groei het wat so groot geword het hulle die hele wêreld oorskadu het. Sy het die moeder van Romulus en Remus geword, die stad se twee legendariese stigters.<ref>{{webaanhaling|url=http://www.ancient.eu/Mars/|titel=Ancient History encyclopedia}}</ref>
 
Die kultus van Mars was veral vir die Romeinse soldate belangrik. Legioene wat 'n veldtog begin doen dit vanaf die godheid se tempel en die diens in die leer word gesien as deel van die kultus. In die keisertyd word Mars Ultor -die wreker- die god wat die Caesars (keisers) behoed en wreek.<ref>{{webaanhaling|url=http://www.unrv.com/culture/cults-of-the-imperial-legions.php|titel=unrv.com}}</ref>
 
== Verwysings ==
22 781

wysigings

Navigasie-keuseskerm