Gebruiker:Jcwf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Veteraanredigeerder
(10 000+)

Jcwf, alias Jaap Folmer, is Nederlander, woon nou in die VSA, het voorheen in die Oos-Kaap gebly. My Afrikaans is nie so goed nie, maar ek probeer (vanaf 2002) reëlmatig bydraes te lewer. Ek dink my Afrikaans word stadig 'n bietjie beter, maar dit bly moeilik en ek sal steeds foute maak. Verbeter my asseblief!

Ek skryf nou veral oor chemie (my vak) en oor plantjies. Suid-Afrika het derduisende van hulle en Afrikaans is een van die min tale wat name vir heelparty van hulle het. Ek probeer nou 'n Flora van Suid-Afrika te maak, maar as daar ekologiese inligtings daaroor is, skryf ek ook graag oor die ekostreke van Suid-Afrika of sy bure.

nl Deze gebruiker heeft Nederlands als moedertaal.

Gebruiker:Jcwf/Sandkas