Verskil tussen weergawes van "Miskraam"

Jump to navigation Jump to search
1 greep bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met 'In die mediese vakterminologie verwys "'''miskraam'''" (Latyn: "''abortus''") na die geboorte van ´n nie-lewensvatbare vrug voor die vierde swangerskapsmaand. Dieverskyn...')
 
k
In die mediese vakterminologie verwys "'''miskraam'''" (Latyn: "''abortus''") na die geboorte van ´n nie-lewensvatbare vrug voor die vierde swangerskapsmaand. DieverskynselDie verskynsel begin met bloedverlies. As die verskynsels tot bloedverlies beperk bly, praat ´n mens van ´n [[dreigende miskraam]] ("[[abortus imminens]]") en dan is daar nog die moontlikheid dat die swangerskap sal voortduur. As die bloeding met wee-agtige pyne gepaard gaan, kan ´n miskraam meestal nie meer voorkom word nie ([[onstuitbare miskraam]]). By ´n [[volledige miskraam]] ("abortus completus")word die eier in sy geheel uitgestoot. By ´n [[onvolledige miskraam]] ("abortus incompletus")word slegs gedeeltes van die vrug gebore. By ´n [[versuimde miskraam]] word die afgestorwe vrug nie uitgestoot nie maar bly dit in die baarmoeder le. ´n miskraam kan spontaan deur afwykinge van die moeder of die vrug optree, maar kan ook opsetlik teweeggebring word ("[[abortus provocatus]]"). Die opwekking van ´n miskraam is op mediese gronde byna nooit gewens nie.
 
{{Saadjie}}

Navigasie-keuseskerm