Verskil tussen weergawes van "Minnesang"

Jump to navigation Jump to search
15 grepe bygevoeg ,  2 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
Etiket: 2017-bronwysiging
k
Etiket: 2017-bronwysiging
[[Lêer:Codex Manesse 071v Kristan von Hamle.jpg|duimnael|Die minnesanger Kristan von Hamle behaal sukses met sy liefdeslied en verower die hart van die vrou wat hy begeer het. Die klassieke ridderlike liefdesliriek of Hoë Minne word egter ter ere van vroue geskryf wat vir die sanger en digter altyd onbereikbaar sal wees<br /><small>''Codex Manesse, omstreeks 1305-1315''</small>]]
'''Minnesang''', afgelei van die [[Duits|Middelhoogduitse]] ''minne'', is 'n sambreelterm vir 'n hoogs geritualiseerde vorm van [[Middeleeue|Middeleeuse]] liefdesliriek wat in sy klassieke gesonge vorm en kernperiode ongeveer vanaf die middel van die 12de tot die middel van die 13de eeu in [[Wes-Europa|Wes-Europese]] hoofse en adelskringe deur (meestal) manlike sangers voorgedra is.
 
Die term ''minne'' het in die vroeë en hoë Middeleeue 'n wye spektrum van betekenisse wat as positiewe emosionele ingesteldheid of simpatie omskryf kan word. Dit kan verwys na onderlinge verhoudinge tussen mense waarin sosiale bande, vriendskap, liefde en respek uitgedruk word. Maar ook 'n verhouding van erotiese natuur is denkbaar, net soos goddelike liefde en die godsdienstige verering van Maria as Moeder Gods of van God self.

Navigasie-keuseskerm