Gras: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
1 greep verwyder ,  2 jaar gelede
k
corr using AWB
No edit summary
k (corr using AWB)
Grasse het graanvrugte, maar die bamboes dra ʼn bessie of 'n pitvrug. By die graanvrug lê die kiem binne die vergroeide vrugwand en saadhuid. Die grootste deel van die vrug bestaan uit die kiemwit of endosperm. Aan die jong kiem is 'n stingel met ʼn pluimpie (plumula) en 'n worteltjie. Die stingel is omring deur die koleoptiel (pluimpieskede) en die wortel deur 'n koleorisa ([[kiemwortelskede]]). Tussen die kiem en die reserwevoedsel is 'n skildjie (kutellum), wat as die eerste blaartjie beskou word.
 
Teenoor die skildjie is soms 'n epiblas wat die restant van 'n tweede blaartjie kan wees. Die skildjie vervul 'n belangrike taak by ontkieming: die ensiem maltase, wat die onoplosbare endosperm (stysel) in oplosbare [[moutsuiker]] (maltose) omsit, word hier vervaardig. Die suiker kan dan as voeding na die kiem vervoer word . Die vermoë van die vrug om moutsuiker te vervaardig, word in bierbrouery benut.
 
== Voedselgewasse ==
1 221

wysigings

Navigasie-keuseskerm