Sjah: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
203 grepe bygevoeg ,  1 jaar gelede
Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8
(Skakel)
(Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
 
'''Sjah''' (شاه) is 'n [[Persies]]e woord wat ''koning'' beteken. Die woord is 'n verbastering van die proto-Indiese "kshatriya", iemand wat 'n kshatra(p) of domein regeer en dus koning is. In die Achaemenide-ryk was die eretitel van die sjah "koning der konings".
 
Die woord word in die [[Afrikaans]]e woord ''skaak'' herken, van die [[skaak]]spel wat na die koning vernoem is. Die term ''skaakmat'' (''sjah'' + Persies ''maata'') beteken letterlik "die koning is hulpeloos". Alhoewel ''mat'' (vergelyk mart, mort) Arabies vir "dood" is en "[[skaakmat]]" dus gereeld as "die koning is dood" vertaal word, is hierdie uitdrukking reeds deur die [[Perse]] gebruik nog voordat die spel na die [[Arabiese wêreld]] versprei het.<ref>[{{Cite web |url=http://www.goddesschess.com/chessays/shahmatjan.html |title=Shahmatjan] |access-date=15 Junie 2010 |archive-date=13 Mei 2008 |archive-url=https://web.archive.org/web/20080513054140/http://www.goddesschess.com/chessays/shahmatjan.html |url-status=dead }}</ref>
 
Die woord ''sjah'' kom in baie Persiese name voor:
19 507

wysigings

Navigasie-keuseskerm