Verskil tussen weergawes van "Skandeerder"

Jump to navigation Jump to search
106 grepe bygevoeg ,  12 jaar gelede
k
Sien ook: Laserskandeerders, Strepieskodeleser (''Bar Code Scanner / Bar Code Reader'')
k (→‎Skandeerwenke: aangevul)
k (Sien ook: Laserskandeerders, Strepieskodeleser (''Bar Code Scanner / Bar Code Reader''))
 
== Geskiedenis ==
Skandeerders is vroër met 'n parallel-koppelvlak aan die rekenaar gekoppel en die drukker is dan aan die skandeerder gekoppel.. Hierdie metode het voor en nadele gehad.
 
== Klassifikasie van skandeerders ==
Handskandeerders was vroeër die goedkoopste beskikbare skandeerder, maar word nie tans nie meer in gebruik nie, omdat vervaardigingskostes en dus die pryse van meer gevorderde skandeerders skerp geval het. Dit moet per hand oor die oppervlak geskuif word - soos 'n muis. Daardeur was dit ook nie eintlik moontlik om 'n hoë kwaliteit resultaat te verkry nie. Indien 'n mens nie parallel ingeskandeer het nie was die resultaat verwring en skeef en moes die proses dikwels herhaal word voor 'n geskikte resultaat verkry is. Die meeste skandeerders het ook maar slegs 'n oplossing van 200 dpi - 600 dpi opgelewer. Ander kon tot 1200 dpi en selfs 2400 dpi, met [[interpolasie]] bereik.
*Voordeel: Dit kon gebruik word om selfs prente uit boeke in te skandeer, of groter dokumente wat nie in 'n dromskandeerder gepas het nie.
*Nadeel: Lae resolusie, beperkte skandeer breedte van sowat 9 cm - 20.5 cm as ook die lae kwaliteit - wat meestal saam gegaan het met 'n geskuifde skandering, indien 'n mens die skandeerder nie versigtig genoeg oor die dokument geskuif het nie. Dit het baie oefening en geduld benodig. Die skerp daling van die prys van ander skandeerders, het hierdie tegniek basies uitgefaseer.<BR><BR>
Sien ook:
[[Laserskandeerders]], [[Strepieskodeleser]] (''Bar Code Scanner / Bar Code Reader'')
 
=== Dromskandeerders ===
* '''Faks''' (200x100dpi 'standaard', of 200x200dpi 'fyn', gewoonweg swart en wit (1 bpp, (''bit per pixel'' = bis per beeldelement, wat in AFRIKAANS eintlik beteken swart en wit - of in engels ''artline'') daarna kan ook gekyk word na foto- en kleurtransmissies, wat die hoeveelheid data wat oorgedra word heelwat opstoot).
* '''Internet-webwerf''' (gewoonweg 96dpi, of 100dpi - 200dpi afhangende van die gebruik en selfs hoër indien die weergawe meer presies moet wees).
 
 
 
 
[[Kategorie:Rekenaar]]
973

wysigings

Navigasie-keuseskerm