Verskil tussen weergawes van "Filantroop"

Jump to navigation Jump to search
311 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'n '''Filantroop''' (Grieks: ὁ φιλος (Ho filos) + ὁ ὰντροπος (Ho antropos); Afrikaanse vertaling: "mensevriend") is 'n weldoener wat sy persoonlike [[tyd]] of, [[geld]] en goedere aanwend om ander [[mens]]e te help. Sommige filantrope doen dit deur 'n [[testament]] na te laat, terwyl ander dit doen terwyl hulle nog lewe. Mense wat [[Wikipedia]] opdateer en sodoende kennis in hulle moedertaal aan ander beskikbaar stel, kan as filantrope gesien word. Ander filantropiese dade sluit in: hulpverlening tydens noodsituasies, skenkings (geld, kos en goeder) aan behoeftiges, opruimaksies (soos die skoonmaak van riviere), ens.
 
== Bekende filantrope ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm