Verskil tussen weergawes van "Orkney, Skotland"

Jump to navigation Jump to search
k
→‎Etimologie: sluit hakie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: be:Аркнейскія астравы)
k (→‎Etimologie: sluit hakie)
 
== Etimologie ==
Die eerste historiese verwysing na die eilandgroep dateer uit die 1ste eeu n.C. - die geograaf Claudius Ptolemaeus ([[90]]-[[168]]) het die eilande ''Orcades'' genoem. Hierdie term is afgelei van die ou Gaeliese naam ''Insi Orc'' of "Eiland van die Orcs" (die term ''orc'' verwys na 'n jong vark of wildevark).
 
Toe die Noorse Wikings hulle op die eilande gevestig het, het hulle die woord ''orc'' as ''orkn'' vertolk - die [[Noors|Oud-Noorse]] term vir robbe. Saam met die agtervoegsel ''-ey'' (wat "eiland" beteken) is die Oud-Noorse naam ''Orkneyjar'' gevorm, wat in Engels later tot ''Orkney'' verkort is.
10 731

wysigings

Navigasie-keuseskerm