Verskil tussen weergawes van "J.C. Kannemeyer"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
Prof. '''John CChristoffel Kannemeyer''' (1939–2011) was 'n akademikus en skrywer. Hy is veral bekend vir die biografieë wat hy geskryf het, onder andere die lewensverhale van [[D.J. Opperman]], [[C.J. Langenhoven]], [[C. Louis Leipoldt]] en [[Uys Krige]]. Hy het enkele dae voor sy dood sy laaste biografie, oor die Nobelpryswenner [[J.M. Coetzee]], voltooi.
 
== Biografie ==
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm