Verskil tussen weergawes van "Simonas Daukantas"

Jump to navigation Jump to search
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
[[Lêer:Simonas Daukantas.png|thumb|220px|Simonas Daukantas. Portretskildery deur Jan Rustem, olieverf op doek]]
[[Lêer:100 litai (2000).jpg|thumb|220px|100 [[Litas|litai]]-banknoot, uitgereik in 2000, met 'n portret van Simonas Daukantas]]
'''Simonas Daukantas''' ([[Litaus]]e spelwyse) of '''Szymon Dowkont''' volgens die [[Pools]]e spelwyse (* [[28 Oktober]] [[1793]], † [[6 Desember]] [[1864]]) was 'n [[Litaue|Litause]] skrywer, volkskundige en geskiedkundige. As een van die pioniers van die Litause nasionale herlewing het hy met die publikasie van die eerste boek oor die geskiedenis van Litaue, wat in Litaus geskryf is, 'n waardevolle bydrae tot die geskiedskrywing van dié land gelewer. Daukantas het daarnaas 'n aantal werke oor Litause en Samogitiese volkskunde geskryf en 'n Pools-Litause woordeboek saamgestel.
 
As een van die pioniers van die Litause nasionale herlewing het hy met die publikasie van die eerste boek oor die geskiedenis van Litaue, wat in Litaus geskryf is, 'n waardevolle bydrae tot die geskiedskrywing van dié land gelewer. Daukantas het daarnaas 'n aantal werke oor Litause en Samogitiese volkskunde geskryf en 'n Pools-Litause woordeboek saamgestel.
 
As skrywer het hy sy werke onder 'n verskeidenheid skuilname gepubliseer, waaronder Jakyb Łaukys, K.V.Mylė, Jokūbas Laukys, Motiejus Šauklys, J.Devynakis, Jonas Girdenis, Jonas Raganius, Antanas Žeimys, Jonas Purvys en Antanas Vaineikis. Sommige van dié name kom ook in Poolse spelwyses voor.

Navigasie-keuseskerm