Verskil tussen weergawes van "Majubaberg"

Jump to navigation Jump to search
65 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Majauba Hill01.jpg|thumb|links|200px|Die Majubaberg soos vanaf die Laingsnek in Natal gesien.]]
 
Die '''Majubaberg''' is 'n berg naby [[Volksrust]] en vorm deel van die [[Drakensberg]]e, Suider-Afrika se grootste bergreeks. Die woord ''majuba'' beteken "berg van die duiwe" in [[Zoeloe]].
 
Die [[Slag van Majuba]] het in 1881 hier plaasgevind. Die veldslag was 'n deurslaggewende oorwinning vir die Boere en het daartoe gelei dat die Britse bevelvoerders op [[21 Maart]] [[1881]] 'n vredesooreenkoms geteken het.
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm