Gaan na inhoud

Spinnerakvlies

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1=vel, 2=aponeurose, 3=periost, 4=skedel,
5=breinvliese: 6=harde breinvlies, 7=spinnerakvlies, 8=sagte breinvlies

Die spinnerakvlies is een van die drie breinvliese, die beskermende membraan wat die brein en rugmurg beskerm. Die spinnerakvlies vorm uit die neurale kruin-mesektoderm in die embrio.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]