Spraak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Speech 2.jpg

Spraak is wanneer klanke of gebare gemaak word sodat twee of meer individue om met mekaar kan kommunikeer. Hierdie kommunikasie kan óf verbaal wees, wanneer mense woorde gebruik om te kommunikeer, of dit kan nie-verbaal wees, wanneer 'n individu sekere aksies uitvoer met die doel om te kommunikeer. Diere praat ook met mekaar vir kommunikasie, maar hierdie vorme van kommunikasie is nie altyd so ingewikkeld soos wat dit by mense is nie.

'n Persoon wat 'n toespraak lewer.

In baie gevalle word spraak gekompliseer deurdat die spreker iets sê, maar iets anders daarmee bedoel.

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Eenvoudige Engelse Wikipedia vertaal.