Gaan na inhoud

Staatsgreep-gordel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Afrikalande wat tussen 2020 en 2023 staatsgrepe beleef het.
Die aantal suksesvolle staatsgrepe in postkoloniale Afrika (Vanaf 1 Augustus 2023).[1] ’n Suksesvolle staatsgreep het op 30 Augustus 2023 in Gaboen plaasgevind.

Die Staatsgreep-gordel (Frans: la ceinture de coups d’État[2]) is 'n moderne geopolitieke neologisme wat uit die Franse taal ontstaan om die streek van Wes-Afrika en die Sahel wat 'n hoë voorkoms van staatsgrepe het, te beskryf.[3][4][5][6]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Duzor, Megan; Williamson, Brian (2 Februarie 2022). "By the Numbers: Coups in Africa". Voice of America. Besoek op 1 Augustus 2023.
  2. Guibal, Claude (15 Augustus 2023). "Niger : en Afrique, la ceinture des coups d'État redessine la carte du continent". France Info. Besoek op 16 Augustus 2023.
  3. Mekki Elmograbi (7 September 2021). "Guinea Joins the African Club of the "Coup Belt"". BL News.
  4. Suleiman, Muhammad Dan (24 September 2021). "Towards a Better Understanding of the Underlying Conditions of Coups in Africa".
  5. "Africa's 'coup belt' facing further upheaval". Arab News. 2 Februarie 2022.
  6. Onuah, Felix (5 Desember 2022). "West African leaders plan peacekeeping force to counter 'coup belt' reputation" – via www.reuters.com.