Steen (materiaal)
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Steen)
'n Steen is 'n harde materiaal met 'n minerale samestelling (byvoorbeeld baksteen, beton of natuursteen). Oor die algemeen is stene groter as sandkorrels, gruis en klippe, maar kleiner as rotse. Stene word gebruik om geboue, mure en ander strukture te bou.
Steen kan op verskillende wyses geproduseer of gemyn word: