Gaan na inhoud

Stilistiek (taalkunde)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Stilistiek, 'n tak van toegepaste taalkunde, is die studie van styl wat in geskrewe of gesproke taal gebruik word en die effek wat die skrywer of spreker op die leser of luisteraar wil hê.

As dissipline verbind stilistiek Literatuurkritiek aan taalkunde. Dit funksioneer nie op sigself as 'n outonome domein nie, en dit kan toegepas word op 'n begrip van literatuur en joernalistiek sowel as taalkunde.[1][2][3]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Widdowson, H.G. 1975. Stylistics and the teaching of literature. Longman: London. ISBN 0-582-55076-9
  2. Simpson, Paul. 2004. Stylistics : A resource book for students. Routledge p. 2: "Stylistics is a method of textual interpretation in which primacy of place is assigned to language".
  3. Attenborough, F. (2014). "Rape is rape (except when it's not): the media, recontextualisation and violence against women Geargiveer 5 Mei 2020 op Wayback Machine". Journal of Language Aggression and Conflict. 2(2): 183-203.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]