Struktuurgeologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Strukturele geografie)
Spring na: navigasie, soek

Struktuurgeologie is die studie van die vervorming van gesteentes en gesteenteformasies deur kragte in die aardkors wat plooiing en verskuiwings meebring. Groot bergreekse soos die Himalajas en die Kaapse plooiberge in Suid-Afrika het deur plooiing en verskuiwing ontstaan.