Sunshine Parker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Sunshine Parker
Geboortenaam Lloyd Olen Parker
Geboorte (1927-06-10)10 Junie 1927
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 17 Februarie 1999 (op 71)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Sunshine Parker (10 Junie 1927 – 17 Februarie 1999) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Pee-wee's Big Adventure (1985), The Sure Thing (1985), Road House (1989), en Tremors (1990).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1982: Spittin' Image
  • 1985: Pee-wee's Big Adventure
  • 1985: The Sure Thing
  • 1989: Road House
  • 1990: Tremors

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]