Swaargewig

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Swaargewig is 'n gewigsklas in boks en ander vegsport.

Boks[wysig | wysig bron]

Boksers wat 200 pond (14 st 3 lb, 90 kg) en meer weeg word beskou as swaargewigte deur die groot professionele boksorganisasies: die Internasionale Boksfederasie,[1] die World Boxing Association,[2] die Wêreldboksraad,[3] en die Wêreldboksorganisasie (WBO).[4]

Vir die meeste boksorganisasies, is die maksimumgewig vir 'n kruisergewig 200 pond. Dus kan 'n bokser wie se gewig meer is as 200 lb (14 st 3 lb, 90 kg) slegs as 'n  swaargewig boks.

In 1920, is die minimum gewig vir 'n swaargewig op 175 pond (12 st 7 lb, 79 kg) gestel, wat vandag die ligswaargewigafdeling se maksimum is.

Sedert die 1960's het die swaargewigtitel onder verskeie beheerorganisasies versplinter, en so, wat eens bekend was as die enkele "Swaargewigkampioen", word nou na verwys as die "Onbetwiste Kampioen" as die een vegter wat al die ander titelhouers verslaan het.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.