Sylvia Lucas
Voorkoms
Sylvia Lucas | |
Sylvia Lucas | |
Adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 23 Mei 2019 | |
Voorafgegaan deur | Raseriti Tau |
---|---|
Premier van die Noord-Kaap
| |
Ampstermyn 23 Mei 2013 – 22 Mei 2019 | |
Voorafgegaan deur | Hazel Jenkins Grizelda Cjiekella (waarnemend) |
Opgevolg deur | Zamani Saul |
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 22 April 1964 Upington, Suid-Afrika |
Politieke party | African National Congress (ANC) |
Sylvia Elizabeth Lucas (gebore op 22 April 1964 in Upington, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Noord-Kaap wat sedert 2019 dien as die adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies.[1] Sy was voorheen die premier van die Noord-Kaap van 2013 tot 2019.[2] Sy het Hazel Jenkins opgevolg nadat sy vir 'n kort tydperk die waarnemende premier was. Lucas was voor dit die LUR vir omgewingsake in die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer. Sy is 'n lid van die African National Congress (ANC).
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ (in Engels) Sylvia Lucas 'deeply humbled' by election as NCOP deputy chair, IOL, 23 Mei 2019. Besoek op 17 Januarie 2020.
- ↑ (in Engels) Lucas elected new Northern Cape premier Geargiveer 22 Januarie 2014 op Wayback Machine. Besoek op 17 Januarie 2020.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sylvia Lucas.
- Profiel op People's Assembly
Voorafgegaan deur Raseriti Tau |
Adjunkvoorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies 2019–hede |
Opgevolg deur Sittend |
Voorafgegaan deur Hazel Jenkins Grizelda Cjiekella |
Premier van die Noord-Kaap 2013–2019 |
Opgevolg deur Zamani Saul |