in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Taalverskeidenheid verwys na variasies wat in 'n taal voorkom. Die algemeenste manifestasie hiervan word 'n dialek genoem.
- Chronolek (tydsgebonde variasie)
- Geolek (Algemeen bekend as dialek - streeksgebonde variasie)
- Ideolek (persoongebonde variasie)
- Sosiolek (groepsverbonde variasie)