Tansey Coetzee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Tansey Coetzee

Tansey Coetzee (gebore op 8 Oktober 1984) is 'n skoonheidskoningin. In 2007 word sy as Mej Suid-Afrika bekroon. Sy verteenwoordig Suid-Afrika in die Miss Universe 2008 in Nha Trang, Viëtnam, waar sy onder die top 15 semifinaliste eindig. Sy het ook haar land verteenwoordig in die Miss World[1] in haar tuisdorp, Johannesburg, Suid-Afrika, op 13 Desember 2008, waar sy 'n plek onder die top 5 behaal het.

Verwysings[wysig]

Eksterne skakels[wysig]