Tara Karsian

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Tara Karsian
Geboorte 5 Augustus 1965 (1965-08-05) (55 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, skryfster, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Tara Karsian (gebore 5 Augustus 1965) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent BFFs (2014) en in die televisiereekse ER (1994), Review (2014), en Doubt (2017).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 2014: BFFs

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1994: ER
  • 2000: Emeril
  • 2006: Lovespring International
  • 2008: G.I.L.F.
  • 2014: Review
  • 2015: The Stereotypes Show
  • 2016: Last Will and Testicle
  • 2017: Doubt
  • Green

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 2009: Group
  • Captain Bill's Fun, Fun, Funship of Madness, Mayhem, and Music

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]