Televisa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
duimnael
TELEVISA CHAPULTEPEC.jpg
TelevisaBldgDF.JPG
Televisa Santa Fé - panoramio.jpg
Plaza Televisa 002.jpg

Grupo Televisa, S.A.B. is 'n Mexikaanse multimedia-massamedia-maatskappy en die grootste in Latyns-Amerika en die Spaanssprekende wêreld. Dit is 'n groot internasionale vermaaklikheidsonderneming, met baie van die programme wat in die Verenigde State op Univision uitgesaai word, waarmee dit 'n eksklusiewe kontrak het.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]