Thai
Voorkoms
- Hierdie artikel handel oor die taal in Suidoos-Asië. Vir die etniese groep, sien Thai (volk).
Thai ภาษาไทย phasa thai | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Thailand | |
Gebied: | Suid-Asië | |
Totale sprekers: | 20 miljoen (moedertaal) 40 miljoen (tweede taal)[1] | |
Rang: | 45 | |
Taalfamilie: | Tai-Kadai Kam-Tai Tai Thai | |
Skrifstelsel: | Thai-skrif | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Thailand | |
Gereguleer deur: | Die Koninklike Instituut | |
Taalbedreigingstatus | ||
EXUitgestorwe taal NE
Nie bedreig nie Dit is nie 'n bedreigde taal volgens die UNESCO-wêreldatlas van bedreigde tale.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | th
| |
ISO 639-2: | tha
| |
ISO 639-3: | tha
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Thai (ภาษาไทย, phasa thai Tai-Kadai-taal wat deur sowat 20 miljoen mense in Thailand gepraat word. Thai is die amptelike taal van Thailand en is verwant aan Laosiaans. Dit is voor Laosiaans die mees gesproke Tai-Kadai-taal en die tweede belangrikste inheemse taal van Indo-China ná Viëtnamees. Thai word in die Thai-skrif geskryf, 'n Brahmi-skrif uit die Indiese skriffamilie.
) is 'nVerwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Thai" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 11 Oktober 2015.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Thai.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir Thai.