The Architectural Review

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
The Architectural Review
Architectural-review-logo.svg

Editor Christine Murray
Kategorieë Argitektuur
Frekwensie maandeliks
Oplaag 13 352
Eerste uitgawe 1896
Maatskappy Metropolis International
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Taal Engels
Webwerf architectural-review.com
ISSN 0003-861X

The Architectural Review is die oudste en mees gesiene argitektoniese tydskrif in die Verenigde Koninkryk. Dit is vir die eerste keer in 1896 deur Percy Hastings, die eienaar van die uitgewery Architectural Press, as The Architectural Review for the Artist and Craftsman in Londen uitgegee.

In die beginperiode tot 1910 het die tydskrif gefokus op die destyds gewilde Arts and Crafts-styl en -beweging.[1]

Verwysings[wysig | wysig bron]