Tialda
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tialda is 'n ou Duitse vroulike voornaam van Friesiese oorsprong.[1]
Oorsprong en betekenis
[wysig | wysig bron]Die naam is 'n Friese kortvorm van die naam Thiadhild. Thiadhild is 'n ou tweeledige Duitse naam wat afgelei is van die Oudhoogduitse diot = die volk, en die Oudhoogduitse hiltja = die stryd.
Variante
[wysig | wysig bron]- Tjalda
- Tjalde
- Tialde
Bekende naamdraers
[wysig | wysig bron]- Tialda van Slogteren, Nederlandse sanger