Trofiese vlak

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Daar is verskeie trofiese vlakke wat die funksies van organismes in die natuur skei.

Die vier vlakke is soos volg:

  1. Produseerders
  2. Primêre verbruikers
  3. Sekondêre verbruikers
  4. Ontbinders