Tussenwerwelskyf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
1. Medulla spinalis
2. Radix dorsalis
3. Ganglion spinalis
4. Radix ventralis
5. Nervus spinalis
6. + 7. TussenwerwelskyfDiscus intervertebralis
6. KraakbeenAnulus fibrosus
7. Geleikern – Nucleus pulposus
8. Werwelliggaam – Corpus vertebrae

In die mediese vakterminologie verwys tussenwerwelskyf (Latyn: discus intervebralis) na 'n kraakbeenagtige skyf wat uit 'n stewige ring en 'n effens sagter kern bestaan. By die boonste 24 werwels vorm dit die verbinding tussen twee opeenvolgende werwelliggame, wat steeds 'n geringe beweeglikheid toelaat.