USS Theodore Roosevelt (CVN-71)
Voorkoms
USS Theodore Roosevelt (CVN-71)
Vaartuig klas | Nimitz-class aircraft carrier |
---|---|
Amptelike naam | USS Theodore Roosevelt |
Vernoem na | Theodore Roosevelt |
Geleë in administratiewe eenheid | Virginië |
Geografiese ligging | 36°57′32″N 76°19′42″W, 36°57′33″N 76°19′42″W |
Belangrike gebeurtenis | Koronavirusepidemie van 2019/2020 |
Operateur | Amerikaanse Vloot |
Vervaardiger | Newport News Shipbuilding |
Ligging van vervaardiging | Newport News |
Openingsdatum | 27 Oktober 1984 |
Tuishawe | Naval Station Norfolk |
Commanded by | Brett Elliott Crozier |
Vlagstaat | Verenigde State |
Roepsein | NNTR |
Teken nommer | CVN-71 |
USS Theodore Roosevelt (CVN-71) is die vierde Nimitz-klas kernaangedrewe superdraer in die Amerikaanse Vloot, genoem na oudpresident Theodore Roosevelt.
Die vliegdekskip is op 27 Oktober 1984 ter water gelaat en op 25 Oktober 1986 in diens geneem. Sy eerste operasionele konflik was tydens Operasie Desert Storm in 1991.