Uitkykpas, Wes-Kaap
Voorkoms
Die Uitkykpas is in die Sederberge.[1]
Dit is in die suidelike Sederberge by 32° 24′ 13″ suid en 19° 5′ 32″ oos op die P1487-pad en in die omgewing van die Algeria-bosboustasie. Die pas is 4.7km lank en is in 2019 geteer. Soms word ook na hierdie pas as die Sederbergpas verwys.
Lees ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "mountainpassessouthafrica.co.za Uitkykpas, Wes-Kaap". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Mei 2022. Besoek op 20 Oktober 2023.