VR6-enjin
Voorkoms
Die VR6-enjin is 'n tipe binnebrandenjin, bestaande uit ses silinders. Dit is deur die Volkswagen-groep in die laat 1980s ontwikkel, en evolusies van die oorspronklike ontwerp word nog steeds deur hulle vervaardig.
Dit is 'n smalhoek (10.5º of 15 °) V-enjin. Die silinderblok is saamgestel uit twee silinderbanke (links: 1-3-5, regs: 2-4-6), terwyl daar slegs 'n enkele silinderkop is wat beide die silinderbanke bedek.
Bronne
[wysig | wysig bron]- van Basshuysen, Schäfer: Lexikon Motorentechnik. Vieweg Verlag, ISBN 3-528-13903-X.
- Hermann Krüger: Sechszylindermotoren mit kleinem V-Winkel. In: Motortechnische Zeitschrift, 51. Jahrgang, Heft 10/1990, S. 410–418.