Venta
Voorkoms
Venta | |
---|---|
Die Venta-rivier in Litaue. | |
Die stroomgebied van die Venta. | |
Oorsprong | naby Kuršėnai, Litaue |
Monding | Oossee Ventspils |
Stroomgebied | Litaue Letland |
Lengte | 346 km (215 myl) |
Mondinghoogte | 0 m (0 vt) |
Gemiddelde afloop | 44 m³/s (1 600 ft³/s) |
Stroomgebiedopp. | 11 800 km² (2 660 myl²) |
Die Venta (Duits: Windau) is 'n rivier in die noordweste van Litaue en die weste van Letland.
Die rivier het sy oorsprong naby Kuršėnai in die Litause distrik Šiauliai en mond in Ventspils (Duits: Windau) in Letland in die Oossee uit.
Riviernaam
[wysig | wysig bron]- Lets en Litaus Venta,
- Duits Windau,
- Lyfs Vǟnta,
- Samogitiaans Vėnta
- Pools Windawa
- Russies Виндава, Вента,
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Venta.