Verenigde Koninkryk (dubbelsinnig)
Voorkoms
Die term Verenigde Koninkryk kan verwys na die volgende:
Britse Eilande:
- Die Koninkryk van Groot-Brittanje (1707–1801, alternatief Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje)
- Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Ierland (1801–1927)
- Die Verenigde Koninkryk van Groot-Brittanje en Noord-Ierland (sedert 1927)
Skandinawië:
- Die Vereniging van die koninkryke van Denemarke, Noorweë en Swede, sien Kalmarunie (1397–1520)
- Die Vereniging van die koninkryke van Denemarke en Noorweë, sien Denemarke-Noorweë (1536–1814)
- Die Vereniging van die koninkryke van Swede en Noorweë, sien Swede-Noorweë (1814–1905)
- Die Verenigde Koninkryk van Denemarke, sien Koninkryk van Denemarke (sedert 1944)
Ander:
- Die Verenigde Koninkryk van Israel en Judah in die Bybel (1010 v.C.-926 v.C.)
- Die Verenigde Koninkryk van Brasilië, Portugal en die Algarves (1815–1822)
- Die Verenigde Koninkryk van die Nederlande (1815–1830)
- Die Verenigde Koninkryk van Libië (1951–1969)