Vergiettes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
'n vlekvrye staal vergiettes
Blue colander.jpg

'n Vergiettes is 'n kombuisgereedskap wat gebruik word om voedsel soos pasta of rys te strooi of om groente te spoel.[1][2] Die geperforeerde aard van die vergiettes laat vloeistowwe deur dreineer terwyl die vaste stowwe binne gehou word.

Gewoonlik is vergiettes vervaardig van 'n ligte metaal, soos aluminium of dun gerolde vlekvrye staal. Maar vergiettes is ook gemaak van plastiek, silikoon, en keramiek.[3]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (af) Gereedskap in die kombuis
  2. (af) https://viva-afrikaans.org/lees-luister/blog/item/396-n-vergiettes-is-koel
  3. Colander. CooksInfo.com. Published 02/12/2007. Updated 10/15/2010. Web. Retrieved 11/30/2012 from http://www.cooksinfo.com/colander

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]