VfB Auerbach
Volledige naam | Verein für Bewegungsspiele Auerbach 1906 e.V. |
Stigtingsdatum | 17 Mei 1906 |
Tuisveld | VfB-stadion, Auerbach |
Kapasiteit | 5 000 |
Kompetisie | Oberliga Noordoos-Suid |
VfB Auerbach is 'n sportklub uit Auerbach in die deelstaat Sakse in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling. Die klub het ook 'n tennisafdeling.
Die klub is op 17 Mei 1906 gestig as Auerbacher Fußball Club. Die klub is herdoop na VfB Auerbach 1906 in 1919.
Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub in 1945 heropgerig as Sport- und Kultur-Kartell Auerbach. 'n Nuwe sportklub, BSG KWU Auerbach, is geskep uit SuKK Auerbach in 1949 en in 1951 herdoop na BSG Einheit Auerbach.
Na die Duitse hereniging het die klub in 1991 sy tradisionele naam teruggeneem.
Onlangse ligaposisionering
[wysig | wysig bron]
|
|
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Oberliga Noordoos-Suid 2007/08-seisoen | |
VfB Auerbach | FSV Budissa Bautzen | Chemnitzer FC | SC Boreas Dresden | FC Eilenburg | |