Wapen van Jordanië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Die wapen van die Koninkryk van Jordanië

Die wapen van die Koninkryk van Jordanië is Jordanië se amptelike heraldiese simbool en is 1921 amptelik in gebruik geneem. Hierdie wapen was ook in gebruik in Transjordanië (1921-1928), 'n mandaat van die Volkebond.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]