Wapen van Thailand
Voorkoms
Die Nasionale Embleem (Nasionale Simbool) van Thailand vertoon die Garuda, 'n figuur uit beide Boeddhiste en Hindoe mitologie. In Thailand word die figuur vir die konklike familie gebruik. Die weergawe van die figuur word na verwys as Krut Pha, wat beteken "garuḍa met uitgestrekte vlerke."
Die Garuda verskyn ook in die Wapen van Indonesië en as simbool van die hoofstad van Mongolië, Ulaanbaatar. Die embleem is soortgelyk aan die Indonesiese wapen in die sin dat die embleem nie 'n heraldiese skild insluit nie.
Voormalige wapen van Siam
[wysig | wysig bron]Thailand het ook vroeër 'n nasionale embleem in die heraldiese styl gehad in 1873-1910.
Eksterne Skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Wapen van Thailand. |
- Huidige Nasionale Embleem van Thailand Geargiveer 17 September 2008 op Wayback Machine
- Wapen van Siam 1873-1910