War on Everyone (fliek)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

War on Everyone is 'n 2016 Britse swart komedie buddy polisieman film geskryf en geregisseer deur John Michael McDonagh. Alexander Skarsgård, Michael Peña, en Theo James speel in die fliek. Geleë en verfilm in Albuquerque, Nieu-Meksiko, dit is gekeur in die Panorama-afdeling van die 66ste Berlynse Internasionale Filmfees.[1] Die rolprent is vrygestel in die Verenigde Koninkryk en Ierland op 7 Oktober 2016 deur die Icon Film Distribution.

Rolverdeling[wysig | wysig bron]

Produksie[wysig | wysig bron]

Die film is vervaardig deur Chris Clark en Flora Fernandez-Marengo, en mede-vervaardig deur Elizabeth Evas vir Reprisal Films. Phil Hunt en Compton Ross vervaardig ook vir die Head Gear Films, met die ondersteuning van die BFI Film Fonds.

Vrystelling[wysig | wysig bron]

Die film was geskeduleer om in Ierland en die Verenigde Koninkryk vrygestel te word op 30 September 2016, voordat dit tot 7 Oktober teruggehou is om kompetisie met die Deepwater Horizon en Miss Peregrine's Home for Peculiar Children te verhoed. Dit het in die Verenigde Koninkryk met die vrystelling van Blood Father gekompeteer. Dit het 'n beperkte vrystelling in die Verenigde State van Amerika op 3 Februarie 2017 gehad.

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]