Wareniki

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Oekraïense wareniki met 'n vulsel van vleis en smetana, 'n soort suurroom
Oekraïense wareniki met 'n vulsel van suurkersies word as nagereg geniet
Russiese wareniki met 'n vulsel van aartappels en sampioene

Wareniki (Russies en Oekraïens Вареники) is een van die stapeldisse van die Oekraïense kookkuns wat in die hele gebied van die voormalige Sowjetunie gewild geraak het. Dit word van gevulde, halfmaanvormige pastadeegpakkies berei wat in soutwater gaargemaak word.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wareniki (kategorie)