Wareniki
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Wareniki (Russies en Oekraïens вареники) is een van die stapeldisse van die Oekraïense kookkuns wat in die hele gebied van die voormalige Sowjetunie gewild geraak het. Dit word van gevulde, halfmaanvormige pastadeegpakkies berei wat in soutwater gaargemaak word.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Wareniki. |