Water dampdruk
Voorkoms
Die dampdruk van water is die druk waarby waterdamp in termodinamiese ewewig/ekwilibrium is met sy kondensaattoestand. Dit is 'n funksie van temperatuur. Dit kan ook as die kookpunt of borrelpunt gesien word - dit is die druk en temperatuur waar water oorgaan van damp na vloeistof.
Benadering vir die berekening van water se dampdruk
[wysig | wysig bron]Die dampdruk van water kan by benadering uitgewerk word deur die Antoine vergelyking:
-
- waar die temperatuur in grade Celsius (°C) is en die dampdruk in mm Hg (millimeter kwik). Die konstantes is:
-
Tmin, °C | Tmax, °C | ||||
---|---|---|---|---|---|
Water | 8.07131 | 1730.63 | 233.426 | 1 | 100 |
Water | 8.14019 | 1810.94 | 244.485 | 99 | 374 |
760 mm Hg = 101.325 kPa. Dus, om mm HG om te skakel na kPa moet die waarde in mm HG gemaal word met 101.325/760.
Water se dampdruk in tabelformaat
[wysig | wysig bron]Om meer akkurate syfers vir water se dampdruk te kry, kyk byvoorbeeld wat The Engineering Toolbox publiseer by Water saturation pressure.