Wenzhou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Wentsjou)
Spring na: navigasie, soek
Wenzhou
温州
Standbeeld van vyf perde in Wenzhou.
Standbeeld van vyf perde in Wenzhou.
Ligging van Wenzhou op 'n kaart (Volksrepubliek van Sjina)
Wenzhou
Wenzhou
Ligging in die Volksrepubliek van Sjina
Koördinate: 28°00′00″N 120°42′00″O
Land Vlag van Volksrepubliek van Sjina Volksrepubliek van Sjina
Provinsie Zhejiang
Regering
 - Kommunistiese Party van Sjina Sekretariskomitee Chen Derong (陈德荣)
 - Burgemeester Chen Jinbiao (陈金彪)
Oppervlak
 - Land 11 784 km² (4 550 vk m)
 - Water 11 000 km² (4 248 vk m)
 - Stedelik 1 188 km² (459 vk m)
 - Metro 3 640 km² ((1 406 vk m)
Bevolking (2010)
 - Stad 3 039 500
 - Stedelik 5 173 324
 - Stedelike bevolkingsdigtheid 2 600/km² (6 600/vk m)
 - Metropolitaans 9 122 100
Tydsone SST (UTC+08:00)
Skakelkode(s) 577
Webwerf: wenzhou.gov.cn

Wenzhou (Sjinees: 温州) is 'n stad in die Sjinese provinsie Zhejiang met 'n bevolking van 3 039 500 in 2010. Die stad is geleë tussen Lishui in die weste, Taizhou‎‎ in die noorde en die Oos-Sjinese See in die ooste.