WesBank

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
WesBank
Bank
Amptelike webwerfhttps://www.wesbank.co.za/Wysig

WesBank is een van Suid-Afrika se grootste paaiementkredietinstellings en die grootste verskaffer van motorlenings en motorhuurkoopooreenkomste in die land.

WesBank is 'n afdeling van FirstRand Bank Beperk. WesBank is vennote met verskillende motor-industrie belanghebbendes, en sy hoofproduk is voertuigfinansiering.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]