Wikipedia:Interessante brokkies/104

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

...dat die eerste fiets, wat in 1817 vervaardig is, nie pedale gehad het nie? Pedale is in 1865 bygevoeg, maar die fietse self was toe nog uit hout vervaardig..