Wikipedia:Interessante brokkies/110

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

...dat in Australië en Nieu-Seeland meer skape as mense leef? In Australië is daar 75,5 miljoen skape (2013) by 'n bevolking van 23,4 miljoen mense (2014) en in Nieu-Seeland 30,8 miljoen skape (2013) en 4,6 miljoen mense (2015).