Wikipedia:Interessante brokkies/30

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

... dat die chemiese element en radioaktiewe edelgas radon, wat natuurlik uit die grond vrygestel word, aangedui word as die belangrikste oorsaak van longkanker na sigaretrook? Jaarliks sterf daar meer as 40 000 mense wêreldwyd aan longkanker wat deur radon veroorsaak is.