Wikipedia:Interessante brokkies/35

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

... dat byna die hele Kaapse Skiereiland deel is van die Tafelberg Nasionale Park? Dié natuurreservaat is in 1998 gestig en beslaan die Tafelberg-bergreeks.